1
/
of
1
ISBN: 9780796318411 | Published: January 1, 2016 |
Vir ewig en altyd saam
Vir ewig en altyd saam
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Danny Fourie
Regular price
R 200
Regular price
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
"Vergewe my Here as ek haar te lief het, te lief het om haar te laat gaan."
Danny Fourie en Adri-Louise van Renen, het mekaar laat in hul lewe ontmoet en lief geraak vir mekaar. Kort ná hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir 'n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek. Sy bied aan om die verlowing te verbreek, maar Danny hou vol: Ons sal saamwees, nou en vir altyd. 'n Ware verhaal van merkwaardige liefde in die skadu van die dood.
Author Danny Fourie
Share
