1
/
of
1
ISBN: 9780796318480 | Published: June 1, 2017 |
Oase
Oase
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Stefani Serfontein
Regular price
R 210
Regular price
Sale price
R 210
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Sarah word uit haar huisie in Kaapstad ontvoer. Sal Ariel daarin slaag om haar te vind? En sal kaptein Rassie Erasmus sy vooropgestelde idees en sinisme kan agterlaat en Sarah opspoor? Kaptein Erasmus se briljante IT-kenner Daniël help die persone opspoor wat die ontvoering gereël het. Wie is die Drie Broerders, en hoekom is hulle agter Sarah aan? Wat is die verbintenis tussen Edmund Muller en die Groot Sadar? 'n Spannende verhaal met 'n vinnige pas, deurweef met die goue draad van God se beskerming en genade.
Author Stefani Serfontein
Share
