Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796318541 | Published: April 25, 2024 | Hardcover

Ons eie Kleuterbybel

Ons eie Kleuterbybel

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 370
Regular price Sale price R 370
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Ons eie Kleuterbybel is 'n pragtige bundel verhale vir kleuters, ouers, en oumas en oupas. Dit begin by die Skepping en volg die geskiedenis van die Ou Testament - Adam en Eva, Noag, Moses, Josef, Gideon, Samuel, Dawid, Daniël en vele ander. Die verhale in die Nuwe Testament begin by Jesus se geboorte en loop deur sy lewe, dood, opstanding en die belofte van die nuwe hemel en die nuwe aarde. Dit is kleurvol en vrolik geïllustreer deur bekende en bekroonde kunstenaar, Johann Strauss, wat met sy unieke, dog deernisvolle illustrasies die stories aanvul en ophelder. Hierdie Kleuterbybel is 'n onontbeerlike toevoeging tot jou kind se geloofsvorming.

Author Juliana Nothnagel

Illustrator Johann Strauss

View full details