Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796318589 | Published: March 1, 2016 |

Bielie Bybelpretboek 2

Bielie Bybelpretboek 2

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 133
Regular price Sale price R 133
Out of print
VAT included.

Die Bielie Bybelpretboek 2 is perfek vir liefhebbers van blokraaie en ander woordspeletjies. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie Bybelpretboek 2 is nie net vir individue bedoel nie - dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf. Die Bielie Bybelpretboek 2 bevat meer as 160 aktiwiteite met onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku's.

Author Marius Greeff

View full details