1
/
of
1
ISBN: 9780796318596 | Published: October 1, 2016 |
Bielie Bybelpretboek 3
Bielie Bybelpretboek 3
Author:Marius Greeff
Regular price
R 133
Regular price
Sale price
R 133
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die Bielie Bybelpretboek 3 is 'n prettige manier om van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 3 is nie net vir individue bedoel nie - dit kan ook in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit bevat meer as 160 aktiwiteite, onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku's.
Author Marius Greeff
Share
