Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796318602 | Published: May 11, 2015 | Paperback

Haar ma se kind

Haar ma se kind

Regular price R 189
Regular price R 0 Sale price R 189
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Jo-Anne Stals woon in Londen. Sy besluit om die leuen waarmee sy al so lank leef uit die weg te ruim. Dit raak egter haar ouers en veral haar ma, Dora en ook haar dogter, Dania. Sy weet nie of sy die regte ding doen nie. Dalk doen sy eindelik die regte ding, maar op die verkeerde tyd? Dora is 'n steunpilaar in die gemeenskap, maar as gevolg van haar werk as verpleegsuster en liefdesdade as kerksuster is sy op die rand van ineenstorting. Sal sy Jo-Anne se aksie oorleef?

Author Helena Hugo

View full details