Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796318626 | Published: April 20, 2015 | Paperback

Mara

Mara

Regular price R 199
Regular price Sale price R 199
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dis 1931. Maria is swanger en haar stiefpa stuur haar per skip na haar tante in Holland. Sy moet daar bly tot die baba gebore is, uit die oë van die dorpenaars waar haar stiefpa predikant is. Haar tante aanvaar haar in liefde en vra nooit uit na die pa van die kind nie.
Die dorpsgebied se predikant, Reijer begin by Maria kuier, ten spyte daarvan dat sy swanger is.
Met verloop van tyd leer Maria uiteindelik om haar babadogter, Mara, lief te kry. Sy leer ook in die proses om vrede te maak met God as barmhartige en liefdevolle Vader -- nie die soort pa wat sy ken nie.
'n Verhaal van lief en leed en hoe die liefde triomfeer.

View full details