Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796318657 | Published: June 1, 2016 |

Tikkun Ha'olam Herstel die wêreld

Tikkun Ha'olam Herstel die wêreld

Regular price R 199
Regular price Sale price R 199
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Boek 8.
Twee maande nadat Rivkah na die Fillipyne vertrek het, word sy van die hospitaal ontslaan. Dan word die Tzuk Eitan-grondoffensief afgekondig en Marc word saam met 40 000 ander reserviste na die Gasa-grens gestuur. Ná 'n baie moeilike jaar sien beide Rivkah en Marc uiteindelik uit na hul 'geskenkweek' in Parys, maar selfs in hierdie betowerende goudstad met sy kunstenaars en keisteenstrate, kan Marc en Rivkah nie van die terreuraanvalle ontsnap nie en kort voor lank is hulle in lewensgevaar.

View full details