Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796318749 | Published: March 1, 2008 |

Die hart van 'n wenner

Die hart van 'n wenner

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Die boek sal jou lewensuitkyk en hantering van die lewe verander. Dit help jou om jou Godgegewe potensiaal vry te stel en te ontwikkel. Skrywer gee praktiese 'gereedskap' wat jou in staat stel om emosioneel te groei en in beheer van jou lewe te kom. Hy gee ook riglyne hoe om kinders te bemagtig om emosioneel intelligent te word.
Emosionele intelligensie is die basis van persoonlike, beroep- en finansiële sukses en geluk.

View full details