1
/
of
1
ISBN: 9780796318886 | Published: June 1, 2014 |
Hatikvah Land van Hoop
Hatikvah Land van Hoop
Author:Marzanne Leroux-Van der Boon
Regular price
R 199
Regular price
R 0
Sale price
R 199
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Boek 2.
Rivkah hoor sy is swanger. Terwyl sy worstel oor die ongebore kind se opvoeding, kyk Marc deur kunstenaarsoë na kinders rondom hom. Kort daarna verloor sy die ongebore baba in 'n miskraam. Onbeantwoorde vrae tussen Marc en Rivkah lei tot huwelikspanning tussen hulle twee. Sal Rivkah weer kans sien om swanger te word en in die Land van Hoop saam met Marc hoop vir die toekoms vind?
Author Marzanne Leroux-Van der Boon
Share
