ISBN: 9780796318893 | Published: June 1, 2014 |
Shomer Yisra'el: Beskermer van Israel
Shomer Yisra'el: Beskermer van Israel
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Boek 3.
Dis die somer van 2006 in Jerusalem en die tweede Libanese oorlog breek uit.
Marc, Rivkah en hul babaseuntjie word in die gewelddadige gebeure rondom hulle vasgevang. As die oorlog in intensiteit toeneem, word dit duidelik dat Marc, gevoelige kunstenaar ofte nie, beslis opgeroep sal word. Hul persoonlike krisis verdiep wanneer hulle besef dat Rivkah weer swanger is. En terwyl die oorlog rondom hulle woed, kom rabbi Chaim Cohen, Marc se skoonpa, voor die grootste uitdaging van sy lewe te staan:
Hoe gaan hy bekend maak dat Yeshua wel die Joodse Messias is, en wat gaan die gevolge van dié belydenis wees?
Author Marzanne Leroux-Van der Boon
Share
