Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796318909 | Published: June 1, 2014 |

Tiferet Yisra'el: Roem van Israel

Tiferet Yisra'el: Roem van Israel

Regular price R 199
Regular price R 0 Sale price R 199
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Boek 4.
Die bekende hoofkarakters uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde 'Israel-reeks' word weer in hulle geliefde land blootgestel aan die geweld van stedelike terreur en die vyandigheid van die omringende nie-Joodse lande.

Aan die drama van onderlinge menseverhoudinge ontbreek dit ook nie wanneer Marc weer opgeroep word, hierdie keer vir militêre diens in Gasa , sy ma 'n slagoffer word van Suid-Afrika se eie geweld - die misdaadprobleem, en Marc sy jeugliefde Nicola weer ontmoet.

Boonop maak Henok Kabungu 'n verrassende ontdekkinG wat hom in konflik bring met sy blanke vrou, en ou Zvi, 'n Holocaust-oorlewende, se skokkende herinneringe aan die Shoah laat die leser algaande besef waarom die Israeli's so verbete vasklou aan hulle 'beloofde land'.

View full details