Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796318930 | Published: September 1, 2015 |

Die ewigheid in my hart

Die ewigheid in my hart

Author:Barend Vos
Regular price R 235
Regular price Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie gebedeboek neem die leser op 'n poëtiese reis deur die Psalms. Die skrywer neem die 150 Psalms en omskep dit in gebede wat oor 366 dae strek, dus 'n gebed vir elke dag. Die gebede eggo die intense emosies soos hartseer, vreugde, lof en woede wat so duidelik deur die Psalmdigter verwoord word. Die gebedsreis beloof om die leser se gebedslewe te verryk.
Barend Vos is 'n bekende Christenskrywer en predikant. Hy skryf elke maand in LiG sy Grootseun-storie. Hy is onlangs bekroon met 'n ATKV-veertjie vir een van die stories. Hy het al verskeie boeke uitgegee: van dagstukkies tot literêre fiksie en romans met die Bybelse gegewe as agtergrond. Hy wen in 2001 die CBSA-prys vir fiksie vir Eksodus.

Author Barend Vos

View full details