Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796318992 | Published: October 1, 2014 |

Geloof sonder sekerhede

Geloof sonder sekerhede

Regular price R 199
Regular price Sale price R 199
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dit is belangriker om om te weet hoe om te lewe as om die korrekte belydenis te vind. Die sin van die Christelike geloof is nie soseer dat dit 'n rustige verblyf in 'n hiernamaals waarborg nie, maar dat ons hier in liefde teenoor mekaar kan leef en van hierdie wereld 'n beter plek kan maak.
Bekende filosofie professor, en gelegitimeerde predikant, Anton van Niekerk, praat openlik oor hoe ons geloof met rede kan versoen.

View full details