1
/
of
1
ISBN: 9780796319029 | Published: October 1, 2014 |
Die groot gebedeboek
Die groot gebedeboek
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Piet Naude
Regular price
R 265
Regular price
Sale price
R 265
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die Groot gebedeboek bevat meer as 500 klassieke en eietydse gebede. Meer as 300 mense - van verskillende tye en kulture - stort in aangrypende gebede hul emosies, probleme, worsteling in hul liefde vir en verwondering oor God uit.
Die omvattende bundel kan gebruik word as dagboek vir 366 dae (met Skrifgedeelte en gebed), maar ook as naslaanbron vir verskillende behoeftes en geleenthede. Die Groot gebedeboek bevat indekse om temas, outeurs en voorgestelde Skrif-leesgedeeltes na te slaan.
'n Onontbeerlike klassieke boek in 'n nuwe baadjie.
Author Piet Naude
Share
