Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796319050 | Published: September 1, 2014 |

Ek en jy verskil hemelsbreed

Ek en jy verskil hemelsbreed

Regular price R 175
Regular price Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Geen verhouding is altyd gemaklik en foutloos of sonder konflik nie. Dit is dikwels die andersheid van jou lewensmaat wat jou in die eerste plek na hom of haar aantrek. Maar later lei hierdie andersheid tot groot konflik. Ek en jy verskil hemelsbreed gee praktiese raad oor hoe om met hierdie verskille saam te leef en julle huwelik ten volle te geniet.
Louise van Coller bespreek huwelike in vandag se realiteit, praat uitvoerig oor verskillende persoonlikheidstipes, verskillende agtergronde, die invloed van kinders op huwelike, konflik en konflikhantering. Bekende paartjies soos Corne en Justine Krige en Bobby en Annatjie van Jaarsveld se huwelike word as gevallestudies gebruik.
Ek en jy verskil hemelsbreed is 'n boek vir jong-getroudes, ontnugterdes, lee-nessers, geskeides, getroudes met jong kinders of diegene wat 'n tweede huwelik oorweeg.

View full details