Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796319081 | Published: October 1, 2014 |

Die skuilplek

Die skuilplek

Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Corrie ten Boom en haar doodgewone gelukkige gesin bly bo haar pa se horlosiewinkel met die uitbreek van die Tweede Wêrerldoorlog. Hulle word genader deur die Nederlandse versetbeweging om te help met om vervolgde Jode weg te steek. Sonder om twee keer te dink reik hulle uit na dié mense in hul verskriklike nood. Dan word hulle verraai ...
Corrie ten Boom se verstommende ware verhaal van liefde en hoop leer ons om op God te vertrou in alle omstandighede, selfs in 'n Nazi-konsentrasiekamp.
Dié storie oor die wonder van onvoorwaardelike liefde is vandag net so relevant as in Nazi-Duitsland in die Tweede Wêreldoorlog. Jy sal dit nooit vergeet nie.

View full details