1
/
of
1
ISBN: 9780796319111 | Published: October 1, 2014 |
Goedheid en guns
Goedheid en guns
Author:Jenna-Leigh February
Regular price
R 185
Regular price
Sale price
R 185
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Jenna-Leigh gebruik haar lewensverhaal van swaarkry en sukses om te wys hoe God haar en ons almal steeds dra met sy goedheid en guns. Sy wil vroue inspireer om God te volg en Hom te verheerlik deur die eerlike en openhartige oopgooi van haar eie lewe. Sy vertel haar merkwaardige verhaal van 'n arm kind wat saam met die twee huishonde op die straathoek vir haar ouma sit en wag, tot die suksesvolle nuusleser op eNuus.
Author Jenna-Leigh February
Share
