ISBN: 9780796319142 | Published: April 1, 2015 |
Dit kos guts om te bly glo
Dit kos guts om te bly glo
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Geloof in die drie-enige God kom nie aldag maklik nie. Dit bestaan nie maar net uit 'n paar maklike stappe wat jy moet volg as kortpad na geluk nie. Geloof is dikwels 'n opdraande stryd. Dit vra moed om in Christus te glo in 'n wêreld wat nie elke dag sin maak nie - veral wanneer die lewe jou 'n slag hard bygekom het. Dan moet jy die hart van die evangelie goed ken om by al die kitsoplossings wat soos 'n wortel voor jou neus gehou word, verby te stap .
Hierdie boek wil vir jou op die ander kant van die evangelie wys: op 'n boodskap wat ook rekening hou met al die swaarkry, onsekerheid, vrees, skuldgevoelens en pyn.
Stephan Joubert wys in hierdie heruitgawe van sy klassieke boek dat daar ook plek vir twyfelaars en worstelaars by God is.
Author Stephan Joubert
Share
