1
/
of
1
ISBN: 9780796319241 | Published: November 1, 2015 |
Die Daniel-vas vir geestelike oorwinning
Die Daniel-vas vir geestelike oorwinning
Author:Elmer Towns
Regular price
R 199
Regular price
Sale price
R 199
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Kies, soos Daniël, geestelike voeding bó gemak en ervaar die seën van 'n beplande biddende vas.
Die Daniël-vas help jou:
- God ontmoet en aanbid
- doelgerig bid
- vas met 'n gebedsdoel, en
- spesifiek vir antwoorde bid.
Met leesstukke wat jou elke dag lei en aanmoedig, sal jy met die Daniël-vas God se seëninge ervaar. Die Daniël-vas vir geestelike oorwinning bevat ook resepte en praktiese advies om die vas vir jou makliker te maak.
Author Elmer Towns
Share
