1
/
of
1
ISBN: 9780796319272 | Published: June 1, 2017 |
Die dag na die rowers opgedaag het
Die dag na die rowers opgedaag het
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Johan Pienaar
Regular price
R 189
Regular price
R 0
Sale price
R 189
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Wat bly oor die dag na die rowers by jou was, jy gehoor het dat jy kanker het, die egskeidingsbevel op jou beteken is, jy by die graf van 'n geliefde gestaan het? Hoe lyk jou reis van bloot oorleef na weer LEEF?
Die 30 dae-reis in hierdie boek wil jou uitdaag om elke dag voluit te leef. Jy kan verwonderd én met behae 'n heildronk drink op die enkele leefbeurt wat jy het en die lewenseisoen waarin jy jou bevind, vier.
Author Johan Pienaar
Share
