1
/
of
1
ISBN: 9780796319371 | Published: May 1, 2016 |
Sonligdroom
Sonligdroom
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Annetjie van Tonder
Regular price
R 170
Regular price
Sale price
R 170
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Gaan Marcella se droom oor 'n lewe vol sonskyn 'n realiteit word?
Marcella aanvaar 'n pos as medeleraar op die dorp Skoonstroom in 'n poging om die herinneringe aan 'n pynlike verlede agter te laat. Soos sy die lief en leed van haar gemeentelede leer ken, word haar droom van 'n lewe vol sonskyn geleidelik 'n realiteit.
Oor die Outeur
Annetjie van Tonder is gebore in Sabie. Sy verkry haar BA (THOD) aan Tukkies en doen ook 'n Onderwysdiploma. Sy woon in Klerksdorp (Matlosana) waar sy elke dag haar tyd wy aan die skryf van stories, lees, fliek en inkopies doen.
Author Annetjie van Tonder
Share
