1
/
of
1
ISBN: 9780796319630 | Published: April 1, 2016 |
Vroue van die Bybel...praat met ons vandag
Vroue van die Bybel...praat met ons vandag
Author:Este Geldenhuys
Regular price
R 210
Regular price
Sale price
R 210
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Bekende radio-omroeper Este Geldenhuys skryf oor Bybelse vroue vir vandag se vroue: Van Eva, wat haarself uit die tuin redeneer het, tot Rebekka, wat nie noodwendig een kind bo 'n ander voorgetrek het nie, en Maria, 'n doodgewone meisie wat moes instem tot 'n buitengewone versoek. Dan is daar die vrou by die put, wat so deur Jesus aangegryp is dat sy nie daaroor kon stilbly nie. Die skrywer gee duidelike toepassing vir vandag, maar vra bowenal: God soek nabyheid met jou, gaan jy Hom toelaat?
Author Este Geldenhuys
Share
