Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796319692 | Published: April 1, 2016 |

Mispa

Mispa

Regular price R 245
Regular price Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die nuutste roman van topverkoperskrywer Helena Hugo. Caroline is maar dertig jaar oud toe sy haar agtste kind in die wêreld bring. Al waarop sy gehoop het was om te sterf. Die kloof tussen haar en Willem is so wyd dit lyk asof hulle mekaar nooit weer sal vind nie. Intussen pak die onweerwolke van oorlog op die horison saam. Maar die hoop beskaam nie: Genesing begin by 'n weggooikind en 'n gekneusde veldblom.

Author Helena Hugo

View full details