Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796319784 | Published: June 1, 2016 |

Gesprek sonder einde

Gesprek sonder einde

Regular price R 285
Regular price Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Waar pas die mens in by God se verhaal? En watter keuses kan ons maak in hierdie drama waarvan ons medeskrywer is? Dit vra die skrywer wanneer hy in gesprek met sy lesers gaan: Hy praat oor die kerk en die mense om ons, oor ideologieë, oor dit wat ís en wat wás en wat kom. En hiervoor roep hy die Bybel, die Christelike tradisie asook C.S. Lewis en N.P. van Wyk Louw as getuies in. Soos enige hartgrondige, luisterende gesprek oor God, word ook hierdie een, onafwendbaar, 'n gesprek mét God.

View full details