Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796319814 | Published: August 1, 2016 |

Maak jou huwelik affair-bestand

Maak jou huwelik affair-bestand

Regular price R 189
Regular price Sale price R 189
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Affair is van die grootste pyn en seer wat 'n persoon kan beleef. Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hy ondersoek wat affairs veroorsaak, hoe dit verloop en wat jy kan doen as jou huwelik deur een bedreig word. Hierdie boek is vir almal - of jy nou pasgetroud is, al jare getroud is, die slagoffer van 'n affair is en of jy die een is wat in die affair is. Daar is hoop vir jou huwelik.

View full details