1
/
of
1
ISBN: 9780796319937 | Published: July 1, 2016 |
God se troos as jy swaar kry
God se troos as jy swaar kry
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Nina Smit
Regular price
R 170
Regular price
Sale price
R 170
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ons almal ervaar soms dat die seer en swaar kry van die lewe ons voete onder ons laat uitgly. Daar gebeur dinge met ons wat ons selfs laat twyfel aan God se liefde vir ons - onverklaarbare rampe wat ons nie met God se liefde vir ons kan laat rym nie. Veral wanneer hierdie seer en swaar kry lank aanhou, is dit baie moeilik om te bly glo en steeds op God te vertrou. God staan jou ook in jou swaarkrytye getrou by - Hy is altyd daar vir jou, gereed om jou regop te hou as jou voete wil gly.
Author Nina Smit
Share
