Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796319968 | Published: August 1, 2016 |

Hasukkah shel David

Hasukkah shel David

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 260
Regular price Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Boek 9.
Rivkah is weer swanger. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog 'n kind in die wêreld te bring? Dit raak net gevaarliker in Jerusalem se strate. Soos die geboortepyne van sy ma begin, vind Yoshi egter troos in Yeshua se woorde dat sy terugkoms ook soos 'n geboorte gaan wees en dit sal beteken dat die tyd naby is vir Hom om weer Hanukkah shel David op te rig.

View full details