Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320025 | Published: April 1, 2017 |

`n Liedjie vir Anine

`n Liedjie vir Anine

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 200
Regular price Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Zander Breedt is 'n Afrikaanse sanger. Roem het egter 'n wrang smaak - hy bid en lees Bybel, maar kry nie antwoorde nie. En sy nuwe aangetroude familielid, Anine, 'n joernalis, maak nie die lewe makliker nie. Anine word bewus van Zander se frustrasie en vrae, maar kan nie oor haar eie hartseer kom nie. Dan moet sy 'n artikel oor Zander skryf. Sy kan nie eens praat met hom sonder om haar woorde te verloor nie, wat nog te sê 'n onderhoud met hom voer.

Author Elsa Winckler

View full details