Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320056 | Published: February 9, 2018 | Paperback

`n Gelukkige kind

`n Gelukkige kind

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 325
Regular price Sale price R 325
Out of print
VAT included.

Met vandag se kennis van neurowetenskap kan ons kinders grootmaak om gelukkige en positiewe mense te wees. Dr Pieter van Jaarsveld begelei jou deur goed begronde navorsing om jou kind se brein te verstaan en reg te bedraad met oefeninge en speletjies sodat jou kind 'n gelukkige, gebalanseerde en florerende grootmens kan word.

View full details