1
/
of
1
ISBN: 9780796320087 | Published: June 1, 2017 |
Leeg
Leeg
Author:Braam Klopper
Author:Marlena Du Toit
Author:Justine Pike
Regular price
R 220
Regular price
Sale price
R 220
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Saam met swangerskap kom hoop en drome. Maar vir vir sommige spat dié drome wreed aan skerwe met 'n miskraam of stilgeboorte, wat vrae laat soos: Waarom, Here? Leeg is 'n praktiese gids saamgestel deur 'n dokter, 'n pastoor en 'n pastorale terapeut, spesiaal vir ouers wat 'n miskraam of stilgeboorte beleef het. Dis vir elkeen wat sit met worstelvrae en magteloos voel teenoor die verlies. Die pad van rou en aanvaarding is geensins maklik nie, maar te midde van dit alles ís daar hoop.
Share
