Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320155 | Published: May 1, 2017 |

My bruidsboek

My bruidsboek

Regular price R 340
Regular price Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

My bruidsboek is 'n trougids vir elke gelowige bruid. Dit is vol raad oor praktiese dinge soos die voorhuwelikse kontrak, jou trourok en skoene, jou gevolg, blomme en dekor, foto- en videograwe en die onthaal. Dit berei ook die bruid op 'n geestelike vlak voor en bespreek kwessies soos: Wat is 'n verbond, troubeloftes en die dieper betekenis van elke gebeurtenis (soos ringe uitruil). Daar is plek vir lysies maak en baie praktiese wenke. Dit is 'n pragtige bêreboek vir elke gelowige bruid.

View full details