Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320216 | Published: November 1, 2016 |

Man van Cirene

Man van Cirene

Regular price R 315
Regular price Sale price R 315
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, op pad na Golgota. Simon, die man wat nie glo nie. Maar hoe kan 'n mens onveranderd gelaat word deur 'n ontmoeting met Christus? Hierdie is die verhaal van Christus se aanslag op 'n heidense wêreld. Dit is 'n beeld van wroeging en botsing en van haat en liefde, van ongeloof teenoor geloof. Maar veral is dit die verhaal van verlossing: die oorwinning van die gees oor die aardse.

Author F.A. Venter

View full details