Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320278 | Published: August 1, 2017 |

Saam in Suid-Afrika

Saam in Suid-Afrika

Regular price R 230
Regular price Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sluimerende rassisme het na 1994 se reënboogdroom met 'n knal oopgebars. Die rassisme-sweer is besig om dit wat mooi en uniek van Suid-Afrikaners is, te besmet. In hierdie boek word voorraad opgeneem van die situasie deur na bekendes en minder bekendes se stories en ervarings te luister, dit saam te vat en aan die hand daarvan voorstelle te maak, sodat ons mekaar se andersheid kan vier.

View full details