Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320308 | Published: August 1, 2017 |

Shéri - Nes ek is

Shéri - Nes ek is

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 240
Regular price Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Sheri deel met die leser die opwindende avonture op haar pad, die seerkry, vrees, en verliese (die grootste hiervan die dood van haar pa, Jerry), asook die werklikhede waarmee sy as 'n volwassene met Downsindroom gekonfronteer word. Dan gesels haar ma oor 'n lewe in die skaduwee van 'n kind
met Downsindroom. Sy deel openhartig haar geloofstryd toe sy gehoor het haar kind het Downsindroom en haar en haar dogter se reis die onbekende in. Shéri - Nes ek is is 'n boek wat grense verskuif, want soos Shéri tereg vra: 'Wat is nou eintlik normaal?' Dié boek herinner die leser juis dat ons as kinders van God elkeen ons volle potensiaal kan bereik, ongeag die uitdagings waarvoor ons te staan kom.

View full details