1
/
of
1
ISBN: 9780796320360 | Published: July 1, 2017 |
Dagstukkies vir besige vroue
Dagstukkies vir besige vroue
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Regular price
R 220
Regular price
Sale price
R 220
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Van 'n vrou word in vandag se wêreld baie verwag. Ons is ma's, beroepsvroue, huweliksmaats, vriendinne én steunpilare. Hierdie dagstukkieboek is vir elke vrou wat maar alte goed weet dit is nie altyd so maklik nie. In die boek, deel bekende vroue boodskappe van hoop. Hulle wil jou herinner dat jy nie alleen is nie, dat jy nie skaam hoef te voel wanneer die lewe jou oorweldig nie, en dat jy altyd maar kan vashou aan dié wete: Jou hemelse Vader ken jou.
Share
