Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320421 | Published: January 1, 2017 |

40 dae tot hoop

40 dae tot hoop

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 230
Regular price Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Kom loop saam! nooi die skrywer. Tel op jou kruis, en bring al jou bagasie. Jy sal agterkom dat die bagasie stuk-stuk minder word soos die reis vorder. En die kruis dalk al hoe swaarder. Maar jou bestemming heet Hoop. En hoop is die eerste lig van 'n splinternuwe dag. Hierdie reis na hoop is 'n hartsreis vol moontlikhede. Dit help jou om nuwe gewoontes aan te leer en uitgediendes af te sweer. Dit leer jou om in die spieël te kyk en te sien hoe jy vir jou medemens lyk, en vir God.

View full details