Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320452 | Published: September 21, 2017 | Paperback

Bielie Bybelpretboek 4

Bielie Bybelpretboek 4

Regular price R 140
Regular price Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die Bielie Bybelpretboek 4 is perfek vir liefhebbers van blokraaie en ander woordspeletjies. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 4 is nie net vir individue bedoel nie - dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf. Die Bielie Bybelpretboek 4 bevat meer as 160 aktiwiteite met onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku's.

Author Marius Greeff

View full details