1
/
of
1
ISBN: 9780796320469 | Published: October 5, 2017 |
Terreur in Kaboel
Terreur in Kaboel
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Hannelie Groenewald
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Geroepe om te gaan werk in Afganistan trek die Groenewalds uit Pretoria Kaboel toe. Elf jaar later word Werner, Jean-Pierre en Rodé in 'n wrede terreuraanval vermoor. Hannelie bly alleen agter. Hoe gebeur so iets met mense wat in gehoorsaamheid geleef het, oortuig van God se beskerming? Hannelie Groenewald se openhartige verhaal is 'n merkwaardige getuienis van 'n lewe in geloof, van God se liefde, genade, en die krag van vergifnis. Sy wys dat enigeen kán opstaan uit die as.
Author Hannelie Groenewald
Share
