Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320490 | Published: July 20, 2018 |

Bruistablette vir die lewe

Bruistablette vir die lewe

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 315
Regular price R 0 Sale price R 315
Out of print
VAT included.

In hierdie praktiese, toeganklike en lekkerlees-dagstukkieboek is daar elke dag 'n nuwe bruistablet om in afsondering te lees, te absorbeer en toe te pas in jou lewe - om jou innerlik te versterk as mens. Dit is 'n reis na groter egtheid en verdieping as kinders van die Here sodat jy (en ek) meer kan bruis en minder kan brul te midde van ons realiteit en probleme.

Author Susan Coetzer

View full details