Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320520 | Published: February 26, 2018 |

Bet-El

Bet-El

Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die oorlog dreig terwyl Mispa en Elim se mense ook die hart se stryd moet besleg. Daniël met sy horrelvoet en sy ongeneeslike begeerte na die meisie wat hom verraai het, het die goeie weg gekies, waarvoor hy liefde van sy vrou Anna ontvang. Anna, die verstandige, sy wat so begeer dat haar man net moet sê hy het haar lief ... Op daardie pynlike aand voor die mans oorlog toe vertrek, weet geliefdes wat mekaar dalk nooit weer sal sien nie net dit: God sal sy kinders seën, hulle wat naby Hom bly.

Author Helena Hugo

View full details