Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320551 | Published: August 1, 2017 |

Hykie Berg: My storie van hoop

Hykie Berg: My storie van hoop

Author:Hykie Berg
Regular price R 250
Regular price Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hykie Berg is 'n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in 'n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppies-hospitaal, waar God hom van 'n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat God se liefde ook vir jou bedoel is, en dat, al doen ons wat, God ons nie laat gaan nie.

Author Hykie Berg

Author Marissa Coetzee

View full details