1
/
of
1
ISBN: 9780796320599 | Published: July 1, 2017 |
Die koning se wingerd
Die koning se wingerd
Author:F.A. Venter
Regular price
R 315
Regular price
Sale price
R 315
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Moet Agab getrou bly aan die ou lsraelitiese waardes, of kan hy sy vrou volg die afvallige tydsgees in? Teenoor lsebel staan die profetiese figuur van Elia - wat die droogte oor Israel voorspel, die profete van Baal in 'n tweestryd op Karmelberg verneder, en uiteindelik die finale doemwoord oor Agab en sy huis uitspreek. Daar is ook die verhaal van Nabot,wat nie bereid om te erken dat God die God van alle mense is nie. En van die liefde van Johanan vir Ada, die dogter van hul dienskneg.
Author F.A. Venter
Share
