Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320643 | Published: January 31, 2019 | Paperback

Sara

Sara

Regular price R 255
Regular price R 0 Sale price R 255
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hoe praat die Onsigbare, Abram? Onontwykbaar.
In dié roman word Abraham van die Bybel deur sy vrou Sara se oë gesien. Die Bybelse narratief word aangevul deur deeglik nagevorste materiaal uit ander bronne. Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara. En gekonfronteer met die Wese en die werklikheid van God.

View full details