Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320773 | Published: May 31, 2018 |

Ankers vir vandag

Ankers vir vandag

Regular price R 225
Regular price R 0 Sale price R 225
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Elke Christen het ankers nodig, dit wat ons vashou aan God en wat keer dat ons lewensbootjie op die rotse loop. Die bekende sangeres Nadine Blom ken die donker kant van die lewe. Sy moes self leer dat as dit voel of alles uitmekaarval, slegs jou geloof jou kan deurdra. In hierdie openhartige boek vertel Nadine van valse ankers wat ons in die steek laat, maar sy wys ook op dié ankers waaraan elkeen van ons met vertroue kan vashou.

Author Nadine Blom

View full details