1
/
of
1
ISBN: 9780796320841 | Published: April 12, 2018 |
Ter wille van die vaders (Zechut Avot)
Ter wille van die vaders (Zechut Avot)
Author:Marzanne Leroux-Van der Boon
Regular price
R 260
Regular price
R 0
Sale price
R 260
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Boek 10.
Henok kry 'n verrassing wanneer sy vrou laat weet dat sy in Israel kom kuier. Waar die Cohens Erev Shabbat vier, is dit duidelik dat Re'uven en Shlomit se pyn oor hul eersgeborene se dood nog vlak lê. Dit laat Marc wonder of hy Adonai sal kan liefhê as dit met hom sou gebeur. Hy voel verskeur tussen sy gesin en sy ma met haar eie hartseer in Suid-Afrika. Tog beleef hy God se nabyheid op wonderlike maniere en vind hy troos in die wete dat Adonai se weë ver bo ons verstand verhewe is.
Author Marzanne Leroux-Van der Boon
Share
