1
/
of
1
ISBN: 9780796320872 | Published: April 12, 2018 |
Vroue van die Bybel 2
Vroue van die Bybel 2
Author:Esté Geldenhuys
Regular price
R 220
Regular price
Sale price
R 220
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die geliefde omroeper Esté Geldenhuys skryf vir vandag se vroue oor Bybelse vroue, vroue wie se name dikwels nie eens aan ons bekend is nie, maar uit wie se lewe ons weer en weer kan leer dat elke vrou 'n verskil kan maak, ook ek en jy!
“Geldenhuys skryf met die moed van haar oortuiging, eerlik en sonder skroom om evangeliese waarhede oor te dra. Hierdie waarhede is op haar geloof geskoei en ook op haar kennis van die
Bybel en haar beleë insig en integriteit.”
Helene de Kock, Litnet
Author Esté Geldenhuys
Share
