Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796320995 | Published: May 31, 2018 |

Sielskos

Sielskos

Regular price R 245
Regular price Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie bundel is saamgestel uit hoogtepunte van die laaste 15 jaar se 'Laaste sê'-rubrieke deur Koos van der Merwe in Sarie. Koos weef meesterlik met woorde en het die vermoë om diep betekenis uit alledaagse situasies te haal. Koos vertel van mense, en hulle soeke na hoop, maar ook ons almal se verlange na die Een wat ons nooit sal laat gaan nie.

View full details