Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796321046 | Published: July 31, 2018 |

Die groot aanhalingsboek - Wyse Woorde vir die Christelike Lewe

Die groot aanhalingsboek - Wyse Woorde vir die Christelike Lewe

Author:Verskeie
Regular price R 240
Regular price Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

“Die woord is oneindig magtiger as die swaard en wie dit kragtig en met wysheid gebruik, is magtiger as konings,” het Jeremias Gotthelf gesê.
Die groot aanhalingsboek is 'n onontbeerlike gids vir die regte woord op die regte tyd. Dit bevat meer as 3000 aan halings, wyse woorde, heildronke, spreuke en teksgedeeltes oor meer as 350 onderwerpe.

Author Verskeie

View full details