Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796321145 | Published: February 15, 2019 | Paperback

Wanneer water wyn word

Wanneer water wyn word

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Toe Vivian as 16-jarige haar pa in die winkel se deur sien staan, het sy geweet haar lewe gaan verander. Haar pa het sy werk verloor, en die gesin word uit hulle huis gesit. Vivian kan haar geluk nie glo toe 'n ouer man in haar begin belangstel nie. Min weet sy watter prys sy gaan moet betaal. Met God se hulp kon Vivian van voor af begin. Vandag is sy ’n sakevrou wat wyn uitvoer. Vivian se verhaal is een van hoop, passie, deursettingsvermoë en die wete dat God daar is, al lyk dinge hoe sleg.

View full details